"Ek is maar net 'n storieverteller. As ek my lesers kan laat ontsnap van hul dag-tot-dag dramas, is ek gelukkig. Om te skryf is vir my soos om asem te haal - die natuurlikste ding op aarde."